Successfully reported

14 Weltevreden

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christelle V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Knus, netjies & deeglik ingerig. Ons het 'n wonderlike twee aande verblyf in Paarl gehad. Dit was 'n laaste-minuut bespreking, maar van die oomblik wat ons daar aangekom het, was ons hartlik verwelkom deur die eienaars, wat ons dadelik tuis laat voel het. Die ruimte is ongelooflik knus, netjies en deeglik ingerig met alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Of jy nou net deurreis of beplan om die omgewing te verken, dit is die perfekte basis. Hul gasvryheid het ons verblyf werklik ekstra spesiaal gemaak. Sterk aanbeveel – ons sal beslis terugkeer tydens ons volgende reis na Paarl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
14 Weltevreden
Baie dankie, Christelle. Dit was heerlik om julle by ons selfsorgeenheid te verwelkom. Sien julle hopelik gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 160
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Weltevreden Street, Vrykyk, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77d73b75a3f656fb24940d0ee71259638afe5d5dd3aa0a5de6a52c733b4705c941af68c67a4829f51ec9e3415b4830c2d28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 14 Weltevreden Street Vrykyk 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.752247159067 18.964320959525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang