Successfully reported
+6

140 on Beach

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

140 on Beach is in Melkbosstrand, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Melkbosstrand is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan, wat 'n geleentheid bied om te ontspan en te verjong. Gaste kan ook asemrowende see-uitsigte geniet deur eenvoudig uit die enkelwoonstel te stap.

Die kothuis met lugversorging het slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, teemaakgeriewe, en mikrogolfoond, induksiebord asook eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel vir 3 beskikbaar, perfek vir etes. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n draagbare braai.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hermien B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gemaklik. Ons voel baie bevoorreg met die blyplek waarin ons gewoon het. Dis baie netjies, goed geleë en reg by die strand. Die woonplek is...
Sien meer
Sep 2025
Antoinette L
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect in every way - accommodation, cleanliness, safety and location! Our stay was lovely and exceeded our wildest expectations! We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Reina V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese verblyf en behandeling. Dit was 'n absolute "treat" om so goed ontvang en deurgaanse aandag te kon kry. Perfekte tuiste. Hoogs aanbeveelba...
Sien meer
Mei 2025
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Die mooiste verblyf. Reg oorkant die pad is jy op die strand. Die gasheer en gasvrou is sulke royale vriendelike mense. Sal weer ...
Sien meer
Feb 2025
Arno L
5.0
Great position. Great hosts, very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 140 on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f544ab9b3c7b71184fba2f7cca8ac2390464cdae1da2028f56475f796b222892dff50b6f4a18be25a5baa765cb2893d43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 140 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722048735154 18.443722873537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang