1402 @ Pont de Val
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1402 Cote De Val, 212 Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1402 @ Pont de Val is 'n woonstel in Pont de Val, 'n wynlandgoed in Parys. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die Vaalrivier wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die stoep met meubels waar gaste die tuin en plonspoel kan geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1402 Cote De Val, 212 Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 1402 @ Pont de Val het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1402 Cote De Val, 212 Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang