1402 @ Pont de Val
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1402 Cote De Val, 212 Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1402 @ Pont de Val is 'n goed gemeubileerde woonstel in Pont de Val, 'n pragtige wynlandgoed in Parys. Dié verblyf verwelkom gaste met 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die patio wat buitemeubels het, sodat gaste die lieflike groen tuin en gedeelde plonspoel kan geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1402 Cote De Val, 212 Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 1402 @ Pont de Val het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1402 Cote De Val, 212 Boundary Road, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang