143 Spandoukop Laan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 Spandoukop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
143 Spandoukop Laan is 'n knus selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Hartenbos. Hierdie huis is stapafstand van die strand af en is die perfekte basis vir 'n ontspannende wegbreek aan die Suid-Kaapse kus.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer bevat 'n enkelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders. 'n Bykomende enkelbed is beskikbaar in die leefarea. Een badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad, wasbak en wasmasjien insluit. Die derde badkamer is buite en het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis spog met 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai en buite-eetplek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die huis is stapafstand van die Hartenbos Waterfront, verskeie restaurante en 'n verskeidenheid kleinhandelwinkels. Die area bied ook 'n waterpark en kegelbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Luan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 143 Spandoukop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 143 Spandoukop Laan het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 Spandoukop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang