Successfully reported

14@Karee

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Alex R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

An exceptionally pleasant stay, five star! Our stay was exceptionally pleasant! The hosts were very caring and helpful. The accommodation is five star, everything you need is available. The view from the balcony is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
14@Karee
Waardeer positiewe resensie. Julle is altyd welkom. M

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflike uitsig en baie mooi en rustig. Baie lekker gebly. Die uitsig was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige blyplek, uitstekende ligging. Pragtige blyplek, uitstekende ligging met alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Die blyplek is splinternuut en baie goed toegerus. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal hierdie blyplek aanbeveel vir enige iemand wat in Stilbaai wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie T
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Bederf, aandag word gegee aan die kleinste detail, sal vir enige iemand aanbeveel. Heerlik! Voldoen aan al die vereistes van 'n lekker wegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewaal L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Het ons verwagtinge oortref. Ons het baie lekker gebly in uitstekend toegeruste verblyf en was die ontvangs wat ons gekry het fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie mooi. Uitstekend geleë. Vriendelike eienaars. Fantasties, sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Heerlike ervaring. Baie lekker gebly in super netjiese en goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alma E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Luxurious. We can highly recommend 14@Karee with the beautiful view. We were pleased by the host's thoughtfulness in every detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
14@Karee
Hallo Alma, waardeer julle vleiende resensie opreg. Hoop ons sal julle weer eendag hier by ons kan ontvang. Groete, Maria en Johan

Hannelie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangename ervaring. Pragtige uitsig, vriendelik en behulpsame gasvrou. Ons het verskriklik lekker gebly. Lekker ruim, smaakvol gemeubileerd en netjiese eenheid met wonderlike balkon en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
14@Karee
Liewe Hannelie, baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was heerlik om julle hier by 14@Karee te ontvang en ons vertrou dat ons julle eendag weer sal sien. Groete, Maria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 930
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kareelaan, Stilbaai-West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde7a0eaec713492cd8d3b757d461cc5d0ae3b4e980dd4c0d0d360fb3eae80766c9d5c35d0f2cc61a9be4372f52040707370f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 14 Kareelaan Stilbaai-West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359962982163 21.408882219361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang