Successfully reported

15 Katjiepiering Avenue

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Michael B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Great place to stay at for a short trip. The accommodations were exactly what we needed. Very happy with the experience we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het die omgewing geniet en het besienswaardighede en vermaak geniet. Verblyf was aangenaam. Geriewe voldoen aan ons behoeftes en eenheid en toerusting is netjies, skoon en gerieflik. Toegangsroete is ideaal en strand, vermaak en winkels is naby geleë. Ek sal nie huiwer om weer daar tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrika G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Perfekte plekkie vir 'n wegbreuk na Hartenbos - kon nie vir beter vra nie. Perfekte plekkie vir 'n wegbreuk na Hartenbos - kon nie vir beter vra nie. Dankie vir jou gasvryheid en tegemoetkoming. Ons het baie lekker gebly. Als was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier gewees. Ja, baie lekker en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief weer daar bly. Dis 'n baie stil plek. Het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Perfekte keuse gewees vir ons. Baie lekker gebly, baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Soos bo. Gemaklik en skoon, pragtig, maar geen uitsig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wianda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker, veilig en naby aan alles. Baie lekker gebly. Lieflike eienaars. Veilige parkering en lekker privaat. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Awesome. Very pleasant and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaywin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie rustig, het dit geniet. Ja, was waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 480
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Katjiepiering Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb40a04e51ecd91af9498975219d8c8328d59144cfe34c4f5093e3f910601d23a2184747bfe127b7957d6e8301fca9a47d0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 15 Katjiepiering Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120481400623 22.098298966885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang