15 on Galpin
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Galpin Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Geleë in die strandvoorstad Summerstrand, 15 on Galpin is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping naby die strand.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 volwassenes. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n aangewese werkspasie en 'n TV met stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het 'n privaat tuin met tuinmeubels en braaigeriewe kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Gaste sal die keuse hê om 'n ete by Something Good Roadhouse te geniet, inkopies te doen by The Boardwalk Mall met baie restaurante, winkels en vermaak, of te gaan swem by die naaste strand wat 1,8 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Galpin Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 15 on Galpin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Galpin Street, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang