Successfully reported
+26

Le'Cottage Scottburgh

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Le'Cottage Scottburgh is 'n lieflike selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Scottburgh.

Dit is ideaal geleë naby die strand, die Scottburgh Mall, Rocky Bay Resort en talle ander gewilde plaaslike besienswaardighede en is geskik vir paartjies of enkelreisigers wat privaatheid soek.

Hierdie eenheid kan ook 'n jong kind op die L-vormige rusbank akkommodeer sonder ekstra koste, maar ons versoek dat die ouers hul eie linne voorsien. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid nie geskik is vir 3 volwassenes nie as gevolg van die privaatheid.

Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en bied hangplek vir gaste se bagasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, behalwe gedurende piekseisoen, waar gaste versoek word om hul eie handdoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eetkamertafel en stoele vir 2. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank, 'n TV met volledige DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe in 'n klein afsluitbare tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 2 voertuie.

Rocky Bay Resort is slegs 10 minute se ry vanaf die kothuis en bied diepseevisvang-charters, haaihokduik en 'n swemstrand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Andrias V
Saam met lewensmaat
5.0
Great 101%. Excellent value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Denice H
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, veilig, gasvryheid, lieflike area. Ons sal enige iemand aanbeveel om by Le'Cottage Scottburgh te gaan oornag. Alles wat jy nodig het. En ons ...
Sien meer
Mei 2025
Friedrich B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Fantastic. Couldn't fault a thing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Rob P
Gesin met klein kinders
5.0
We would highly recommend this cottage and will certainly make use of it again. Service was great, beds were comfortable and all clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tracey M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and great location. We had a wonderful stay. It was beautifully decorated, comfortable, and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le'Cottage Scottburgh het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc900d8750dccdeef9c42af8581642242df030bfd6d4d2dd0f1445f31d79034d312e94dd193e6cbc7e4ff121162fa243147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 3) 69 5 1 5 15 Raymond Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.303356235934 30.742467194796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang