Lizzy's Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Jacobson Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lizzy's Place is naby Griekwa Park en slegs 1.4 km vanaf Lenmed en Gariep Mediclinic. Geleë reg in die middel tussen die twee, is dit 'n ruim woonstel in Hadison Park, 'n voorstad van Kimberley, bekend vir sy 19de-eeuse diamantmyne, insluitend die beroemde handgegrawe Groot Gat.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 volwassenes. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas en mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elisna Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 16 Jacobson Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Lizzy's Place het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Jacobson Street, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang