Successfully reported
+21

16 Beach Music

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Seestrand Way, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

16 Beach Music is in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die gastehuis is binne 30 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, 12 km vanaf die N2 na die Tuinroete en 68 km vanaf die Addo Olifant Nasionale Park.

Die verblyf beskik oor 'n gastekamer op die boonste verdieping met 'n uitsig oor die see, en het 'n privaat ingang en 'n dek. Die ruim kamer het 'n koningingrootte-bed 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, en 'n platskerm-TV met DStv. Die kamer het 'n tafel en stoele, 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en ontbyt word in die kamer bedien.

Die selfsorgwoonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel het 'n sitkamer, eetarea, volledig toegeruste kombuis, 2 badkamers en 'n TV met DStv. Die woonstel word weekliks skoongemaak, het gratis WiFi en 'n braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste.

Daar is winkels en restaurante binne 3 km van die eiendom af. Gewilde doendinge in die omgewing sluit visvang, sandplankry, vlieërbranderry en valskermspring in. Geniet die voordele daarvan om in die kus-omgewing naby die stad te woon. Daar is eindelose moontlikhede vir fietsry, visvang, 4x4-roetes, snorkel en voetslaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Seestrand Way, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink 16 Beach Music het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Seestrand Way, Beachview, Clarendon Marine, 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MTgyOWFmLTI3ZGMtNDdmYS05NGJlLTAzYWFmMDgxMmEwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 16 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002142255124 25.328131906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang