Successfully reported

16 Bronze Bay

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Francois N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goed geleë. Skoon. Beste diens. Baie aangename verblyf met die beste kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
16 Bronze Bay
Thank you for the lovely review, we are glad you were able to receive the best service from our team. We are thrilled to hear that you and your family had a pleasant stay. We hope to see you again!

Yvonne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place to holiday. Absolutely wonderful stay, gorgeous balcony with a stunning view. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantasies 100% moeite werd. Ons het verskriklik lekker gebly en die see-uitsig was sprookjesmooi. Sal regtig weer gaan. Kan nie in woorde sê hoe ons dit geniet het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
16 Bronze Bay
Thank you very much for your review, Cornelia. It is greatly appreciated.

Gail T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Relaxing. A great, newly renovated unit. Rooms are small but lovely. Fantastic view! One thing we did have an issue with was the lock on the main door (it was sticking so we got locked inside). After a quick call, someone was there within 30 mins to assist. We then couldn't lock the door for the remainder of our stay. There was a security gate so it wasn't a major issue though. A minor inconvenience in the big picture! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
16 Bronze Bay
Good day Gail Thank you so much for your lovely review. We are glad to find out that you loved your unit and had a wonderful stay. We do apologise for the main door issue, and it has been sorted out by the maintenance department. We are also looking forward to welcoming you back anytime soon. Regards Precious

Hans J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker. Umhlanga seker die enigste winkelsentrum met 'n strandfront. Op grondvloer ingang. Voordeel vir rolstoele ens. Ongelukkig by trappe en alle inwoners is nie stil as hulle laataand terugkeer of uitgaan nie. Gasbraai lanklaas skoongemaak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karyn
16 Bronze Bay
Thank you for your review, we will attend to the matter regarding noise and the gas braai.

Michelle Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Baie gemiddeld. Ja, maar groter handdoeke wat om mens se lyf pas, sou beter gewees het. Toilette wat nie so raas as mens dit spoel, sou beter gewees het. Jammer die blindings in die hoofslaapkamer was stukkend. Jammer geen kussings vir buite lêstoele nie. Parkering baie beperk. Die eenheid kry nie son nie. Daar is nie 'n droograk vir klere nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karyn
16 Bronze Bay
Thank you for your review, and we will look into the matter and get housekeeping to work on it.

Thembi N
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Jan 2025

Not happy at all. I left my clothes but received no help to get them back, even though I tried to call them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Karyn
16 Bronze Bay
Hi, Thank you for your review. We are looking into this matter as nothing was found in the apartment.

Hannes E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Ons het lekker gebly. Heerlike stoep met braai. Al negatief sou wees die boonste eenheid wat laat in die aand stoele rondskuif.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marizanne K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Netjiese gerieflike verblyf. Umhlanga se strande was twee dae toe ons moes in Ballito gaan swem. Dit was ongerieflik, maar die verblyf is lekker naby als geleë en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Relaxing. Really enjoyed. All okay in the apartment. But definitely have to upgrade lounge suites. Very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Karyn
16 Bronze Bay
Thank you for the wonderful review. We are glad that you had a lovely stay. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 184

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Lagoon Drive, 16 Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a24d6e222473691d00a242121589e1d21ee0cd680b0b0227762ccc5223d7393a504456bf0573a54b6ea8bc84054329eb142?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 52 Lagoon Drive 16 Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang