Successfully reported

16 Ocean Gardens

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Anton C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker en sal beslis weer daar wil bly. Ons het beslis baie lekker gebly en die uitsig was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
We are extremely happy that you have enjoyed your much-needed vacation. The management of the complex is contemplating introducing a lift to eliminate the staircase at the front entrance.

Maryke O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stil, rustig, perfek. Die wonderlike naweek. Die woonstel was so mooi skoon en netjies. Dit het ons verwagtinge oortref. Sommer daar en dan weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
Jy is hartlik welkom om die volgende geleentheid weer te bespreek. Ek vind dit baie terapeuties vir my welstand om 'n paar dae te vertoef by 16 Ocean Gardens, Ramsgate.

Sydene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik lekker! Vir seker lekker vakansie gehou. Dit was 'n baie lekker verblyf en sal vir seker weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
We are extremely glad you enjoyed your much needed vacation.

Carel P
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Dit was 'n wonderlike ervaring om hier te kuier. Ons het baie lekker gebly, dankie. Dit was 'n briljante plek om in te wees. Kan aanbeveel vir toekomstige besoekers om ook te gebruik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Trevor
16 Ocean Gardens
We are extremely happy that you have enjoyed your much-needed vacation. The management of the complex is contemplating introducing a lift to eliminate the staircase at the front entrance.

Happy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Homey, lovely, and spacious, and accommodating. My stay was fabulous. It was welcoming and accommodating, providing privacy. I felt at home. The only problem was the bar fridge; it had a rotten smell, but everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
We are extremely happy that you have enjoyed your much-needed vacation. The management of the complex is contemplating introducing a lift to eliminate the staircase at the front entrance.

Martie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Place felt like home, clean and peaceful, very safe. Fantastic and very overwhelming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
Ek is verskriklik bly jy het jou self terdee geniet. Welkom.

Brenda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker en 'n ontspanne kuier. Die wooneenheid is baie netjies, rustig en 'n pragtige uitsig en omgewing, dit is op die 4de vloer met trappe en kan dalk ouer persone pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Mooi see-uitsig. Het lekker gebly by 16 Ocean Gardens. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig en is lekker naby aan die hoofstrand. Ek dink net dit is belangrik om te noem dat die woonstel op die derde verdieping is en dat daar net trappe is om by die woonstel uit te kom. Om al jou bagasie by die woonstel te kry is nogal 'n uitdaging.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trevor
16 Ocean Gardens
We are extremely happy that you have enjoyed your much needed vacation. The management of the complex is contemplating introducing a lift to eliminate the staircase at the front entrance.

Lyle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Lovely. The best stay ever, lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
We are extremely happy that you have enjoyed your much needed vacation. The management of the complex is contemplating introducing a lift to eliminate the staircase at the front entrance.

Joe S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Was a beautiful amazing view. We enjoyed our stay. Would have been nice if we were informed that the geyser was off. So first night we had cold shower as when we realised it was off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
16 Ocean Gardens
Thank you for the review. Caretaker forgot to turn on Geyser. I'm sure it was accidental and glad you managed to communicate with our Caretaker

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10855d3d66e6e7ee1fabe38f03949c32e53b51ece15c48096e2b40d8bf0f0631896fb507764f558597f17f1d89027f08ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 522 Bidstone Road Ocean Gardens 16 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.887038421191 30.351221928311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang