16 Ocean Gardens
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 Ocean Gardens is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate Beach en is naby die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad.
Die hoofleefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuis volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Dié eenheid het 'n balkon met sitplek buite en lieflike see-uitsigte. Die kompleks is naby alle geriewe soos restaurante, winkels en die strand geleë en het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 16 Ocean Gardens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang