16 Pepper Street Self-catering
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Pepper Street, Da Gama, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R8 400 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
16 Pepper Street Selfsorg is 'n branderplankryers droom en ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse huis met manjifieke see-uitsigte. Die huis is reg op die bekende branderplankry-strand in Jeffreysbaai geleë.
Die smaakvol versierde huis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 3 uitkyk oor die Supertubes-branderplankrystrand. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word terwyl die vyfde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die huis beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis, binne- en buitebraaigeriewe, 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n stoomkamer en 'n buitestort met warm water. Die huis is ook toegerus met gratis WiFi-internettoegang, lugversorging, 'n wetsuitdroër, wasgoedgeriewe, strandhanddoeke en sambrele. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word verskaf behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.
Die huis beskik ook oor 'n lieflike houtdek en balkonne vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet en die branderplankryers kan dophou. Die pragtige sandstrand is stapafstand van die huis af vir diegene wat verkies om af te stap en deel te wees van die pret.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maresa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 16 Pepper Street, Da Gama, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink 16 Pepper Street Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Pepper Street, Da Gama, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang