Successfully reported
+49

16 Vaalrivier

Gastehuis
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Vaalrivier Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

16 Vaalrivier is 'n lieflike gastehuis wat in Secunda geleë is en bied ruim, gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie gastehuis is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat elk slaapplek vir 1 of 2 gaste het. Die kamers het of 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder het elke kamer 'n TV.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Abel V
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi plekkie. Baie skoon en netjies. Het baie lekker gebly.
Jun 2025
Lizelle T
4.8
Baie netjies en gerieflik. Ja, dankie, was baie netjies en gerieflik.
Mrt 2025
Myrlice F
4.8
Ons het regtig ons verblyf geniet. Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en alles wat ons nodig gehad het.
Aug 2024
Sandile Nelson M
4.6
We did spend much time at the place, but it was a relaxing stay. Our stay was okay, but the rooms were not ready when we got there, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Portia N
Besigheidsreis
4.4
Perfect. Peaceful and wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 16 Vaalrivier Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 16 Vaalrivier het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Vaalrivier Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08fa4c05ce65f9fc16c3d6f42980edba7dc9e89e0fad39e616f02f1a1f0f10fe08c1f1af7d7eff222467572271aa542a2c5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 16 Vaalrivier Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.5220495 29.2195694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang