Successfully reported
+9

165 @ Laguna La Crete

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Unit 165 Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

165 @ Laguna La Crete is 'n pragtig ingerigte vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Uvongo bied. Dis die ideale ligging vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Die eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek vir 2 gaste. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur.

Stap buite na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Gaste kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Selvey Avenue, Unit 165 Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 165 @ Laguna La Crete het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Unit 165 Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a94a312675139012179ef992edf0f517f65e2a3cb46107e1d8da52e07e93a38909349affb2b6b4b6f3af0803ae2db261343?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Selvey Avenue Unit 165 Laguna La Crete 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836567 30.392841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang