Greenpoint Hideaway
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 169 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greenpoint Hideaway is 'n moderne selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in Groenpunt, en bied verblyf aan 2 gaste wat 'n sentrale wegbreek oorkant Groenpuntpark soek.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en lugversorging, asook 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix, en bied toegang tot 'n privaat balkon. WiFi word voorsien.
Die gebou het 'n kragopwekker, wat verseker dat die buitligte, veiligheidsdeure, kameras en die hysbak tydens beurtkrag in werking bly. Dit is 'n veilige gebou met videobewaking en 'n inkloktoonbank. Privaat onderdakparkeerplek is op die grondverdieping beskikbaar, met 'n hysbak wat toegang bied tot die vyfde verdieping. Gaste kan ook die verhitte swembad en sitarea op die dak geniet, wat uitsigte oor Groenpunt-stadion en die Atlantiese Oseaan bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lyneve Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 169 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Greenpoint Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 169 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang