17 Chianti
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Leeuwkop Road, Sunninghill, Sandton, 2191, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
17 Chianti bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sunninghill, Sandton. Ideaal geskik vir sakereisigers of paartjies, bied hierdie eenheid rustige uitsigte oor welige, boomryke tuine en noordelike Johannesburg.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi met 'n UPS is beskikbaar.
Die kompleks bied veilige parkering op die perseel en toegang tot 'n seisoenale buitelug swembad. Die woonstel het 'n sentrale ligging, naby sakekerns en geriewe, wat die ideale basis is vir 'n gemaklike verblyf in Sandton.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 39 Leeuwkop Road, Sunninghill, Sandton, 2191, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Leeuwkop Road, Sunninghill, Sandton, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang