Successfully reported

17 Dorado Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Candice S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Relaxed, comfortable space and beds. We loved the unit. Beautiful views and beautifully decorated. The unit has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chiwo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

5 stars. Amazing stay. Thea was a star. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Veilig en rustige strand, skoon en perfek toegeruste eenheid. Dit was een van die rustigste vakansies in 'n lang tyd. Die eenheid is perfek toegerus met alles wat ons kon nodig hê en is direk op die see geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Enjoyed the beautiful place. Really enjoyed this accommodation and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

As jy 'n plek soek waar jy jou skoene kan uitskop en net lekker kan ontspan, dan is hierdie die plek vir jou! Ons het heerlik gebly en lekker gerus. Die eenheid is ruim en netjies en Thea het letterlik aan alles gedink wat nodig is om mens se verblyf te vergemaklik en is ook altyd beskikbaar vir enige vrae. Die pragtige see-uitsig en privaat strand is 'n groot plus! Ons sal beslis weer hierheen gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zolani G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Overall we enjoyed our stay. We enjoyed our stay, the view was amazing, the area is secure with a minor setback of not having cleaning services daily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekkerste privaat see vakansie. By 17 Dorado Bay kort jy net jou baai broek, swemhandoek en vakansielus. Alles is skoon en netjies en die kombuis is toegerus met alles wat jy aan kan dink. Thea is so behulpsaam en altyd beskikbaar. Die klein privaat strand onder die eenheid is perfek vir 'n jong gesin met kinders wat in die branders wil baljaar en op die rotse krappies en vissies soek. Ons het ten alle tye veilig gevoel en sal vir seker weer by 17 Dorado Bay kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Great accommodation, peaceful and well maintained. Will definitely return, a cosy home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Amazing tyd gehad. Het lekker gerus. Daar was heeltyd miere in die kombuis. Verder baie netjiese plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
17 Dorado Bay
Hi Sunel, ek is bly julle het 'n lekker tyd gehad. Ons sal 'n plan maak met die miere. Vriendelike groete, Thea.

Wilma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Fantastiese vakansieplek. Die see-uitsigte is asemrowend, die kompleks is netjies en veilig. Die eenheid is mooi gemeubileerd en die beddens hemels. Baie dankie aan Thea wat 24/7 reg was en seker gemaak het dat ons gemaklik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View Drive, Dorado Bay 17, Dolphin Coast, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8cfc04e946a30562d8640d305a2adb43d22547f494a4450fb4f3da3ca619f76c785e63a0d655bc7a2ced7ac4eaad669a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Sea View Drive Dorado Bay 17 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.444255371851 31.291111629639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang