17 Dorado Bay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View Drive, Dorado Bay 17, Dolphin Coast, 4449, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
17 Dorado Bay is 'n ruim selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Tinley Manor, aan die Dolfynkus, en spog met panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het lugversorging en ingerig met koningingrootte-beddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hul strandhanddoeke saam te bring.
Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis en 'n ruim sitkamer in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeur lei na 'n groot balkon met asemrowende see-uitsigte, buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Die kompleks beskik oor 'n privaat hek wat na die strand lei, asook 'n omheinde area met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en buitestorte. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar in 'n dubbeltoesluitmotorhuis met 24 uur-sekuriteit.
Die kompleks is gerieflik naby Tinley Manor Beach geleë, 7,3 km vanaf Tiffany's Winkelsentrum, 18 km vanaf Ballito, en 42 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Plaaslike doendinge sluit diepsee-hengeluitstappies, gholf en vierwielmotorfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Sea View Drive, Dorado Bay 17, Dolphin Coast, 4449, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Dorado Bay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea View Drive, Dorado Bay 17, Dolphin Coast, 4449, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang