17 Eastpoint
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Timeball Boulevard, 19 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
17 Eastpoint bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Eastpoint-kompleks in Durban se Point Waterfront. Die woonstel bied uitsigte oor die werkende hawe en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.
Die smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis- en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Dit lei na die sitkamer waar gaste 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2 sal vind.
Die gebou bied 24-uur-sekuriteit en is binne maklike bereik van uShaka Marine World.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 45
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Timeball Boulevard, 19 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Timeball Boulevard, 19 Eastpoint, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang