Successfully reported
+20

@ 17 Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Jan Enslin Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ 17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie restaurante en koffiewinkels.

@ 17 Guest House is ideaal vir oordeelkundige sakelui wat op soek is na gerieflike, veilige gastekamers en vir paartjies wat bloot op soek is na oornagverblyf. Jou gasheer en gasvrou is goed gekwalifiseer om onvergeetlike verblyf te voorsien.

Elke kamer is pragtig versier en toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien.

Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Gaste is welkom om die braaiplek te gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Felecia B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, will definitely be back. Perfect, comfortable, good location for an overnight stay. Close to eating amenities. A suggestio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Le Grange B
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede. Die TV langsaan was heelnag aan. Sou graag 'n sepie in die badkamer wou gehad het.
Mei 2025
Mariezett B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en skoon. Bespreking baie vinnig bevestig. Ja, baie lekker. Gastevrou baie vriendelik verwelkom. Baie netjies en skoon. Bespreking baie v...
Sien meer
Sep 2024
Sean L
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth the money. Very nice, well worth the money and very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Ina Marie P
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plek! Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was perfek daarvoor. Baie skoon en netjies. Maklik om te vind, en baie goeie diens. Sal dit b...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 17 Jan Enslin Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ 17 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Jan Enslin Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZDk3ZDQzLTQ2NWItNDBlMS04NzkxLTllNjMyN2ZmNzRhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 17 Jan Enslin Avenue Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.15892 26.18186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang