17 on Spey
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Spey Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
17 on Spey is 'n lieflike selfsorghuis in Three Rivers, Vereeniging. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat van die stadgedruis wil ontsnap en die huis spog ook met 'n swembad.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n tuin met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Angela Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Spey Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink 17 on Spey het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Spey Drive, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang