Successfully reported
+22

17 Perna Perna 2

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 R1 167 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 Perna Perna 2, geleë in die skilderagtige kusdorpie Umdloti, is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat gaste selfsorgverblyf met asemrowende see-uitsigte bied. Dié seefrontkompleks is oorkant die strand geleë, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende op 'n kustoevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en sy en suite-badkamer het 'n stort wat oor die bad vasgemaak is. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n plafonwaaier, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die sitkamer maak oop op 'n balkon met braaigeriewe en buitesitplek wat oor die see uitkyk.

Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks geniet of die strand aandurf, waar hulle 'n verskeidenheid watergebaseerde sportsoorte kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 167
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 North Beach Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49bb8179f4c510e5c6e9d2730ffb5a9ca99bd510c19489c1dee0655d20dcc6f277a73165fd7da813b17174b0735b7efa6e0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 167 per nag (plek vir 6) 7 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.669458283357 31.118740517791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang