Successfully reported
+22

171 Jeff's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Jeffs Place and Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

171 Jeff's Place is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die gewilde kusgebied van Yzerfontein aan die Weskus en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand vanaf Pearl Bay-strand en 'n getypoel geleë is waar gaste kan afkoel. .

Dié dubbelverdieping-eiendom kan altesaam 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers op die grondvloer en 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar in die aparte opwaskamer. Van die kombuis af lei 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Langs die eetarea is daar 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Vir gaste se gerief is daar 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar in die toesluit-dubbelmotorhuis. Boonop bederf hierdie huis met 'n binnebraaikamer wat 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n ingeboude braai, 'n TV en nog 'n yskas met 'n wasbak insluit. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar. Deur die stapeldeure is daar 'n ruim balkon met 'n buitebraai wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Corner of Jeffs Place and Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 171 Jeff's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Jeffs Place and Dassen Island Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f28619300ae0ed5171f67abcaa133e979d4cf23aa3e4db4e60285381cc0a4516e6e5ee807109f58f79865231a0050817f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Corner of Jeffs Place and Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -33.368007701223 18.169709949738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang