Successfully reported
+8

177 op Kerk

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 177 Kerk Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R801 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

177 op Kerk bied 'n gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van Oudtshoorn.

Hierdie woonstel is ideaal vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die leefarea 'n enkelslaapbank het. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en noodsaaklike kookgerei. Daar is ook 'n eetkamertafel. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die privaat patio het 'n buite-eetarea en 'n braai. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Die verblyf is ideaal geleë naby plaaslike restaurante, winkelsentrums en ontspanningsplekke soos die Na Smitswembad en Wesbank Tennisklub.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louis B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie netjiese, lekker plekkie.
Okt 2025
Rian B
Saam met lewensmaat
5.0
An absolute gem! We had such an awesome stay, it blew away our expectations! The place was bigger than we thought, giving us plenty of ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf was uitsonderlik lekker. Ons het lekker gebly. Baie netjies en goed toegerus. Ons sal weer hier tuisgaan.
Sep 2025
Surika V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons besoek aan 177op Kerk was 'n aangename ervaring. Ons is vriendelik ontvang. Die blyplekkie is ruim, netjies, doeltreffend en smaakvol ingerig. Ons...
Sien meer
Sep 2025
Isabella C
Saam met lewensmaat
5.0
Was amper of ek by die huis was. Die plekkie het alles wat jy nodig het. 177 op Kerk is baie netjies en in 'n rustige omgewing. Sal definitief weer da...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 177 Kerk Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink 177 op Kerk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 3 mense
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 177 Kerk Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff29b9e1f619a635c9b280f764ef0f3233e453d0c2466885bf44c67e9a6aa0958085bfddce385702e5ac4db563a097609e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 177 Kerk Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.587017127876 22.191661417791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang