Successfully reported
+21

178 Port Natal

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 178 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

178 Port Natal is in Hartenbos geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die Amphi-teater is langs die hoekerf en gaste kan konserte en vertonings geniet vanuit die gerief van die privaat tuin terwyl 'n vuur knetter in die lekker groot buitebraai-area.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasha K
Gesin met tieners
5.0
Lovely. We enjoyed the fact that we could walk everywhere. The accommodation was cozy, and the host was very friendly and helpful. We w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Christa K
5.0
Lekker ontspanne omgewing. Die huisie was netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir wasgoed en om kos voor te berei. Ons het die verskeidenheid ...
Sien meer
Mei 2025
Sarie O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en sal beslis aanbeveel. Dit was voorwaar baie aangenaam en alles was skoon en netjies. Baie gerieflik vir 4 persone. Selfs die dag voor di...
Sien meer
Nov 2024
Derek V
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely stay here again. We enjoyed our stay, the accommodation fitted your requirements perfectly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Cathy J
Saam met vriende
5.0
Plek was baie netjies, beddegoed was skoon. Dit was heerlik gewees.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 178 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 178 Port Natal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 178 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93b134d3e33da129bb423b8c4ed30c14dff1aa336003e002ab1df1cbc9ca9e38dc6ad8eb6f8a21de08b5781af602ed2d3206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 178 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120590092651 22.116194028836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang