18 Green Point Mews
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Point Avenue, 18 Green Point Mews, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
18 Green Point Mews is 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die gebou is ideaal geleë naby die ongerepte strande, restaurante, winkels, Wild Waters Park en 'n gesondheids- en fiksheidsentrum.
Ons het 'n 1kw-omskakelaar sodat jy tydens beurtkrag kan voortgaan om TV te kyk, 'n lamp of twee aan te hê en fone/skootrekenaars te laai.
Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en maak oop op die balkon; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n aparte stort. Die volledig toegeruste, oopplan-kombuis bevat 'n oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n gaskookplaat, sodat jy steeds water kan verhit of kook tydens beurtkrag.
Gemaklike banke om op te ontspan, 'n slim-TV en 'n eetarea vir maaltye, asook kroegstoele by die kombuis. Die leefarea lei na 'n skaduryke, onderdakbalkon wat met 'n tafel en stoele ingerig is sodat jy buite kan eet. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is 2T
Gratis onbeperkte Wi-Fi met sy eie UPS sodat jy steeds Wi-Fi-toegang sal hê tydens beurtkrag.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks.
Veilige kelderparkeerplek agter outomatiese hekke is beskikbaar, met hysbaktoegang vanaf die kelder tot by die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Green Point Avenue, 18 Green Point Mews, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 18 Green Point Mews het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Point Avenue, 18 Green Point Mews, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang