18 Kensington Gardens
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Kensington Gardens, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
18 Kensington Gardens is 'n moderne, klein suite aan die kant van 'n huis op Leisure Island, Knysna, en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike toevlugsoord.
Die suite is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Dit bied ruim kasruimte, sy eie ingang en 'n parkeerplek. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, elektriese verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige WiFi.
Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie suite bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Kensington Gardens, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink 18 Kensington Gardens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Kensington Gardens, Leisure Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang