18 on Adderley
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
18 on Adderley is 'n selfsorgkothuis in Robertson in die Wes-Kaap wat rustige gehalteverblyf in 'n dorpie propvol geskiedenis en goeie wyn bied.
Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir tot 4 gaste (kinders ingesluit). Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Beddegoed, linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en handdoeke word ook voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige geriewe vir selfsorg. Koffie- en teemaakgeriewe word ook voorsien en daar is 'n heerlike sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomtoestel vir Netflix. Daar is nie DStv nie.
Daar is 'n binnebraai-area en 'n agtertuin met buite-braaigeriewe.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 209
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink 18 on Adderley het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang