18 on Athlone
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 18 Athlone Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
18 on Athlone bied knus tuinkothuisverblyf op die eienaar se eiendom in die stil voorstad Westdene, Bloemfontein. Die kothuis is ideaal vir sakereisigers, paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea sluit 'n lessenaar en stoele, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Alhoewel dit op die eienaar se eiendom geleë is, verseker die kothuis volledige privaatheid. Gaste trek ook voordeel uit 'n gerieflike ligging naby winkels, restaurante en geriewe, met veilige parkering.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Athlone Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 18 Athlone Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang