Successfully reported

18 on Douglas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Charlton V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Awesome, it's just what one needs for a getaway to stay. It has been awesome; we enjoyed staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig, skoon, netjies en waarde vir geld. Baie netjies, skoon en vriendelike eienaar altyd bereid om te help. Beslis nou my vaste verblyf as ek daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het ons kuier baie geniet. Die verblyf is skoon en ruim en die kombuis ten volle toegerus. Gerieflike buite braaiarea in die tuin met tafel en stoele. Die balkon van die eenheid het ook tafel en stoele, baie gerieflik vir koffie in die oggend of skemerkelkies in die laatmiddag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betty S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Best holiday destination ever. My stay at 18 on Douglas Street was breathtakingly beautiful; my family and I enjoyed it so much. The owner is very professional and friendly. Now that we are back in Gauteng, we can feel winter , but in KwaZulu Natal, Pennington, Scottburgh and Uvongo, it was the total opposite. We literally had summer clothes on. Best time of our lives.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Awesome. Best accommodation ever. Our hosts were friendly and very helpful. We enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabell F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Rustig. Pragtig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jul 2025

Acceptable for a 2 night stayover. It was OK; unfortunately, there were intermittent water supply issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Janice A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rustig, lekker en gerieflik! Sal enige tyd weer by 18 on Douglas kuier. Dankie. Ons verblyf was fantasties. Gasvryheid van die 'Super Host' en sy familie was topgehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Baie spasie en vriendelike gasheer. Baie lekker, rustige atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 685
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmN2VlMWRjLWJkYTgtNDllNC04YTZlLTI2ZmQyMWIxMjJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 18 Douglas Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.383355865622 30.688705042922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang