Successfully reported
+22

18 on Douglas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

18 on Douglas bied gerieflike akkommodasie in die bekoorlike kusdorpie Pennington.

Die drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en die tweeslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofstrand is net 'n entjie se stap van die woonstelle af en die omgewing om die huis is boomryk en die voëllewe is volop. Daar is 2 uitmuntende gholfbane en 'n 9 putjie-baan ook in die omgewing. Die nabygeleë Umdoni-woud het verskeie voetslaanroetes wat gaste kan gaan aanpak. Dit is nie geskik as 'n partytjie-venue nie. Daar is geen DStv nie, so bring eie dekodeerder saam.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charlton V
Saam met vriende
5.0
Awesome, it's just what one needs for a getaway to stay. It has been awesome; we enjoyed staying here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Robert W
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon, netjies en waarde vir geld. Baie netjies, skoon en vriendelike eienaar altyd bereid om te help. Beslis nou my vaste verblyf as ek daarh...
Sien meer
Jun 2025
David H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons kuier baie geniet. Die verblyf is skoon en ruim en die kombuis ten volle toegerus. Gerieflike buite braaiarea in die tuin met tafel en sto...
Sien meer
Mei 2025
Janice A
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, lekker en gerieflik! Sal enige tyd weer by 18 on Douglas kuier. Dankie. Ons verblyf was fantasties. Gasvryheid van die 'Super Host' en sy fami...
Sien meer
Des 2024
Betty S
Gesin met klein kinders
4.8
Best holiday destination ever. My stay at 18 on Douglas Street was breathtakingly beautiful; my family and I enjoyed it so much. The ow...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 18 on Douglas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 685
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 685
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmN2VlMWRjLWJkYTgtNDllNC04YTZlLTI2ZmQyMWIxMjJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 18 Douglas Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.383355865622 30.688705042922
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang