18 Plymouth Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Plymouth Street, Khyber Rock, Woodmead, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B geleë in veilige, rustige tuine en is binne 5 km van Sandton CBD, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-hoofweg af geleë. Plymouth Place is ook stapafstand van verskeie winkels en restaurante af. Die huis genereer warmte en intimiteit, wat dit 'n ideale oornagplek maak vir die oordeelkundige sakereisiger.
Al die dubbelslaapkamers is luuks versier en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe, 'n selfsorgyskas, platskerm-TV met DStv en WiFi. Aandetes kan voorsien word indien vooraf gereël, funksies kan op versoek voorsien word, en wasgoeddienste is beskikbaar.
Ons ligging bied maklike toegang tot alle hoofweë sowel as na Sandton City en die Gautreinstasie, Gallager Estate, Montecasino, OR Tambo Internasionale Lughawe, Gautrein Marlboro-stasie en Rivonia.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 18 Plymouth Street, Khyber Rock, Woodmead, 2196, Gauteng
- Gaste dink 18 Plymouth Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Plymouth Street, Khyber Rock, Woodmead, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang