Successfully reported

18 Protea B&B

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Surae D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflikste stort en dat ons die vol M-Net gehad het. Ons verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
18 Protea B&B
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie ook vir die mooi netjiese toestand waarin julle die plekkie teruggegee het. Hoop om julle gou weer te sien. Baie groete

Otto V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rus, vrede en gemaklike verblyf. Was 'n wonderlike rustige ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Juweel in Humansdorp. Ons verblyf was aangenaam. Christelle was 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
18 Protea B&B
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was lekker om julle te ontmoet en 'n groot plesier om julle te kon huisves. Baie groete

Anthonie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Genotvol. Baie netjies. Goed geleë. Dit was uitstekend. Wow.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
18 Protea B&B
Ek is bly julle het dit geniet, Anthonie, dit was lekker om julle te huisves!

Maritza E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Mooi plekke met geen loadshedding nie wat 'n gerieflike voordeel is. Was 'n aangename plek om te woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
18 Protea B&B
Baie dankie vir jou tyd om die vriendelike boodskappie te skryf, Maritza.

Gert Lotz L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Netjies en ruim. Baie hulpvaardig selfs met aflaai van bagasie. Kontak jou selfs nadat jy weg is en vra of ly verder voorspoedig reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neriman Y
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

It was a very safe and clean place. Everything was very nice. Christel is a lovely host and we cannot wait to be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Protea Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c9118c1c0b75d296f69a0904f86c4ce18d2536f9c8953f1719de1a6379a619f45017f79856d3b997f13e5ab13a4dce473c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 18 Protea Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.030353 24.787644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang