Successfully reported
+21

1801 The View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom Avenue, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 839 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1801 The View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Kaapstad se middestad. Hierdie eenheid is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die stad kan verken.

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en betaalde veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels, restaurante, die strand en verskeie wynplase.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Alimama Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hans Strijdom Avenue, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 839
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 839
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 839
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom Avenue, Cape Town City Centre, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9e621ae61ef2227d25125b1a3c6377564f72db1b509c94dde5efb2702b74dbc034666cc1718f67c5eace72508edddf37d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 839 per nag (plek vir 2) Hans Strijdom Avenue Cape Town City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.918873710465 18.423554904812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang