1809 Oceans Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1809 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige ontwikkeling in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie selfsorgwoonstel bied 'n asemrowende uitsig oor die see en is naby die hoofswemstrand, restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste, het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n skuifdeur wat na die balkon lei.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, die gebou se kroeg, restaurant en die swembad met sonstoele .
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 204
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang