Successfully reported
+17

19 @ Queenstreet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

19 @ Queenstreet bied gerieflike verblyf in Calitzdorp en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Elke Koningkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Elke kamer is met 'n yskassie, klerekas, TV en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n buitekombuis met braaigeriewe.

Die gastehuis spog met 'n heerlike stoep, gratis, privaat parkeerplek, WiFi en 'n vuurmaakplek buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carla W
Saam met vriende
5.0
Magical! Home away from home. Every need provided for. Of all the places on our 9-day trip, this was the best. Providing every visitor ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Thea D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie vriendelike ontvangs.
Feb 2025
Jurie S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer daar bly. Baie aangename verblyf, netjies, skoon, baie goeie ligging en lekker ruim veilige parkering weg van die straat af.
Okt 2024
Analize T
Saam met vriende
5.0
Lovely big room with high ceilings. Large bathroom with separate toilet. Large garden and stoep to enjoy the surrounds. Ideal for an ov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jo-ann G
Saam met lewensmaat
5.0
Feestelik. Was regtig die moeite werd, kon oral loop, het die Calitzdorp Expressed terdee geniet.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink 19 @ Queenstreet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff82f64f8c170ebd10324477108ef44eb7536ea287cf943b1161999a1af4e067010ce0010912ac2eae6c5c9aa0a5f9ad2043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 19 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532643493283 21.686970468123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang