Successfully reported
+14

19 Bay Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

19 Bay Ridge is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks geleë is in die hartjie van Willard's Beach, Ballito. Dit kan 'n goeie opsie wees vir familie en vriende wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed wat slegs vir kinders beskikbaar is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Dié leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste het volle toegang tot die kompleks se welige groen tuine en gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Bay Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean Drive, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3775672bc624e5b6bd07070931f62ed3b709f3136146dd839bf512d9144a78839ac0458eb5df41c73fea5a5e4ce2289007da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Ocean Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.525112 31.22317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang