Successfully reported
+22

19 Bronze Beach

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

19 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Beach-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan see-uitsigte vanaf hierdie woonstel geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die gastebadkamer met 'n stort en toilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is ook toegerus met plafonwaaiers vir daardie warm somersdae. Die oopplan-leefarea lei ook na die balkon, vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is motorhuise beskikbaar vir klein motors.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 237

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67c96e18995946d777cf1a1000200982aba021abdfef79a8d6844c6ed5f6684811104f17a91dc48300f659f02647a9942b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718499658953 31.091193228033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang