19 Kingswood Manor
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Kingswood Manor, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
19 Kingswood Manor is 'n kompakte selfsorg-eenheid in Kingswood Gholflandgoed in George. Die vakansie-eenheid is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en hierdie deel van die Tuinroete kan verken.
Daar is sonkrag met batterye wat die krag sal aanhou tydens beurtkrag. Dit sluit die oond en verwarmers uit.
Die eiendom het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n moderne instapstort. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n gasstoof, 'n koffiemasjien, 'n ketel en 'n broodrooster.
Die aangrensende sitkamer het rusbanke om op te ontspan en 'n slim-TV met Netflix vir mediavermaak. 'n Braai is beskikbaar op die patio, wat 'n buite-eetarea het. Veselinternet en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Benewens gholf, 'n klubhuis en 'n restaurant, bied die pragtige landgoed pragtige berguitsigte, en baie stap- en fietsrygeleenthede. Ons ligging bied ook maklike toegang tot al die ander gholfbane in die area, sowel as die lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19 Kingswood Manor, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 19 Kingswood Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Kingswood Manor, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang