19 Le Paradis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
19 Le Paradis bied veilige selfsorgverblyf op die eerste verdieping in die kusdorp Ballito.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die oorblywende slaapkamers bevat onderskeidelik 'n dubbelbed en twee enkelbeddens, wat 'n badkamer deel wat met 'n toilet, wasbak en stort toegerus is.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en kookplaat, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis het ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis vloei in die leefarea, met 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en veilige parkering. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area en swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 95
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 Le Paradis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang