Successfully reported
+16

19 Mount Champagne

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Unit 19 Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

19 Mount Champagne is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis aan die voet van Cathkin Peak geleë in die Mount Champagne-oord in Cathkin Park in die Champagne-vallei. Dit is 'n goeie keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na die Drakensberge.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Daar is twee gedeelde badkamers wat albei toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n knus kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met 'n braai en buite-etenstafel geniet. Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, uitgebreide staproetes en georganiseerde staptogte, en 'n dam waar doendinge soos kanovaart geniet kan word. Gaste vind daar naby gholfbane, restaurante, 'n mini-supermark, dag-spa's en 'n bierbrouery. Ander plaaslike doendinge sluit helikopterritte, perdry en witwatervlotvaart in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Taryn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • R600, Unit 19 Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Mount Champagne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Unit 19 Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35b1fb0cef7c2519f9953a46a6a3e271f01b400073c6e60f4d2b64fe5396a7335a8cfcf42b1524fbcc31d1c17ec7b6ab68a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R600 Unit 19 Mount Champagne Resort 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.026735621536 29.431498646736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang