Successfully reported
+55

19 on 5th

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 5th Street, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

19 on 5th bied 3 privaat selfsorg-eenhede op 'n kleinhoewe in Walkerville, 'n dorpie in Gauteng.

Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

The Annex is 'n lieflike oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en elektriese braaipan toegerus is. Die eenheid beskik ook oor 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en 'n stoep met 'n buite-etenstafel met sitplek vir 2.

Die Studio is 'n oopplan-woonstel wat 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, sitarea, kombuisie en 'n badkamer met 'n stort het.

Die tuin bied 'n braai-area onder die bome. Daar is genoeg parkeerplek en die eiendom is baie veilig met elektriese heinings, sekuriteitstrale en alarms.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jean V
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte plek. Uitstekend. Die beste plek vir 'n naweek wegbreek.
Sep 2025
Laubscher V
Saam met vriende
5.0
Very nice stay. What a wonderful place. The owner was super friendly. We went with friends and we all loved the place. Everything you n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Magda D
Gesin met tieners
5.0
Ons sal vir seker weer oorslaap as ons Johannesburg toe gaan. Wonderlike gasvrye eienaars. Ons het rustig en veilig geslaap. Ons het nie eers geweet o...
Sien meer
Apr 2025
Carina P
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Dit is so moeilik om die verblyf op te som in 'n paar woorde. 'n Mens voel tuis en op 'n mens se gemak. Die tannie is ongelooflik...
Sien meer
Okt 2024
Faaiz L
5.0
Comfortable and clean. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 19 5th Street, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
  • Gaste dink 19 on 5th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 5th Street, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaa71d714eb629a71d741cbe362bd5d43e6dba3a35bfcc978a2ac7c6b9015078923317e85f8a05676b92955e4bef30bb34d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 19 5th Street Walkerville 1876 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.426856640476 27.947754263878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang