Successfully reported
+36

19 on North

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

19 On North is 'n goed ingerigte selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning wat in Dorchester Heights, Oos-Londen geleë is. Omring deur die natuur langs die Nahoonrivier en gerieflik naby Hemmingsway Mall, sal hierdie ruim woonstel die mees kieskeurige reisiger vermaak.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea met lugversorging is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n ruim privaat patio waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 19 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA089cc67009e34bb50c6221e9c36b50bc4fb46f64db98b92c559095bcb6b64c7d785ddc0ac98175bad8a0aea04a0092993731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 North Bend Lane Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.942470116362 27.897568949928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang