Successfully reported
+20

19 Tomeros

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tomeros 19 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Uvongo en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Hierdie woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en is sentraal geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en spog met toegang tot 'n stoep. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die gebruik van 'n gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n media-stroomboks wat aan die WiFi gekoppel is. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.

Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die Uvongo-woonbuurt en see. Die kompleks het 'n rugsteunwaterstelsels en Tomeros 19 het 'n klein omsetter vir die TV.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christien S
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi uitsig, stil gebied. Eienaar baie bedagsaam en hulpvaardig. Ons was 4 volwassenes en 1 kind en daar was oorgenoeg spasie vir almal. Die plek besk...
Sien meer
Sep 2024
Surei S
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Ons het lekker gebly. Eie DSTV saam geneem, maar het nie opvangs gehad nie.
Jun 2024
Bev B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklik en netjies. Presies wat op die fotos gesien is. Baie gemaklik en netjies. Alles wat mens nodig het. Het opgevolg om seker te maak ons he...
Sien meer
Mrt 2024
Albie M
Gesin met klein kinders
4.6
Rustige vakansie. Ons het lekker gebly. Vriendelike diens en netjiese akkommodasie.
Apr 2025
Cindy V
4.4
Great. We enjoyed the stay, it was close to everywhere we needed to go, the accommodation was good, clean, everything we needed. Would ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Tomeros het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17f011d087cbd123269aae1354edcce377b8aaa20cee4d2407993e33ffbcbf7b1537fcb5b51540c8b94b40b8d7b62d4e9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 36 Broadway Street 19 Tomeros 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.83882968904 30.390199917267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang