19 Tomeros
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tomeros 19 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Uvongo en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dié woonstel het gedeeltelike see-uitsigte en is sentraal geleë in die area.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en spog met toegang tot die patio en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens en vir gaste se gerief is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis strek na die sitkamer met lugversorging wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n slimboks gekoppel is aan WiFi. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die sitkamer strek na die patio met sitplek buite, en 'n gasbraai, en kyk uit oor die Uvongo-woonbuurt en die see. Die kompleks is toegerus met rugsteunwaterstelsels en Tomeros 19 het 'n klein omskakelaar vir die TV.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 Tomeros het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Broadway Street, 19 Tomeros, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang