Successfully reported

19 Tontiki

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wihan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

I would recommend this unit to everyone. The unit is beautifully laid out and has everything that is needed to have a relaxing holiday. The communication between all stakeholders from booking to cleaning services was very easy and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
19 Tontiki
Thank you for booking with 19 Tontiki. Hope to have you to stay again one day.

Rene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Exceptional, will definitely book again. Stay was very nice, we enjoyed it thoroughly. The back unit was pleasant, not too warm with the sun. Beautiful place; unfortunately, no charcoal barbecues, only gas, which is a bit tricky to use if you are not used to braaing with gas. Very safe and neat complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2025

Gerieflik en skoon met alles wat mens nodig het vir 'n seevakansie! Heerlike oop woonstel met alles wat mens nodig het. Alles was netjies en skoon en gerieflik. Die kombuis het net glad nie skerp messe om mee te eet nie en wat wel ook nie so lekker was nie, die blinders voor die venster hou nie al die ligte van buite uit in die aand nie, dus maak dit dat mens lig slaap en maklik wakker word, veral jong kinders! Die pad se geraas is ook partymaal steurend. Verder het ons heerlik gebly en dit baie geniet, dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

1 woord: uitstekend. Die akkommodasie en ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Perfekte plekkie vir ons wat nie te ver van die see woon nie. Die akkommodasie was goed toegerus en het werklik aan ons vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shuaib H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Love the place. It is a clean and upmarket apartment with loads of things to do. What a fantastic weekend. We had loads of fun with the family. Peaceful and tranquility. Feels like home away from home. Everything was so neat and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2020

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Pragtige woonstel en reg op die strand! Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
19 Tontiki
We look forward to having you back!

Eloise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Dankie vir lieflike woonstel by die see. Ons het baie lekker gekuier in die netjiese eenheid. Perfekte ligging. Goed toegerus. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Uitstekende verblyf. Skoon, netjiese, goed toegerusde eenheid - sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
19 Tontiki
We would be very happy to have you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 76 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e800fb542c7d485049eafb8046d5ca0cd762a1ee5974f8b5dfafe44d3087d492a0651b4bd3c4790d3b92d3afedaf44189ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.537761002446 31.220839651451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang