Successfully reported
+12

196 Hermanus Beach Club

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Unit 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

196 Hermanus Beach Club is 'n selfsorgwoonstel in Hermanus in 'n veilige kompleks. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf in hierdie kusdorpie.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die knus kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kamer maak oop op 'n balkon wat met 'n buiterusbank en 'n Weber-braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, putt-putt-bane, 'n muurbalbaan, tennisbane en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie kompleks is naby verskeie plaaslike geriewe soos restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Chantel T
Gesin met tieners
5.0
Dit was rustig en 'n lekker familie wegbreek naweek. Die plekkie was net reg vir ons wegbreek naweek. Naby die Clubhouse vir die kinders en die see-ui...
Sien meer
Sep 2025
Nikoleen V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek, beeldskone uitsig. Ons het dit baie geniet. Pragtige plek en sal enige tyd weer terugkom. Vir ons gesin van 5 was dit baie bekostigbaar...
Sien meer
Sep 2025
Caroline M
Gesin met tieners
5.0
Fantasmagories. Dit was fantasties. Ons het elke oomblik geniet. Die see uitsig was die hoogtepunt.
Aug 2025
Frene J
Saam met lewensmaat
5.0
Keep up the good work. Wat vir ons lekker was, was die mooi uitkyk op die see en baie vriendelike mense ontmoet. Regtig waarde vir jou geld.
Aug 2025
Chanise M
Saam met vriende
5.0
I would definitely book again. Shout out to Monique for being such a lovely host. We had a great time. Everything was clean and well pu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Church Street, Unit 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 196 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Unit 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed474b962ca2479a2b564b3c9e47f709cdc7b590355cc23f52fa55ae39f0b93f69ff9ca7da82ff2c22062d91ee6451f5a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Church Street Unit 196 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436688779428 19.216079163666
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang